Welkom by #kraaines se webtuiste

Ons Reëls: (Daar is nie so baie nie, maar hou asb daarby) :)

1. Ops se beslissing is finaal. (Enige probleme? Gaan huil by mama.)

2. Respekteer alle chatters.

3. Vulgêre taal word toegelaat binne perke.

4. Geen onder 18's nie.

5. Geen clones *kug*

6. Teistering van enige kletser sal NIE geduld word nie.

7. Moet nie selfde text herhaal nie "Flooding" - Dit sluit nicks ook in.

8. Die kamer is primêr Afrikaans, maar jy mag kak ook praat en ander tale vir n kort rukkies.

9. Moeilikheid makers sal streng teenoor opgetree word. Geen uitsonderings!

10. As jy twyfel, sien reël 1

KOM KRAAI SAAM MET ONS