Wat is #kraaines?

#kraaines is 'n bymekaar kom plek vir mense weg van die allerdaagse tegnologie, ons is nog "old school" waar ons deel in chatters se lag en pyn, sowel as om net te chill, sonder om n woord te sê en ook lekker kan gekskeer met mekaar sonder om nuts te strip.

 

ʼn Gemeenskap vir vriendskap en geselskap… Ons is vriende vir vriende, familie by afspraak. Kom kraai saam oor ʼn koppie koffie of tee. Of net koffie. Ons werk hard en ons speel harder, maar op ʼn mooi manier. Adulting sux balls, kom kry ʼn bietjie afleiding van die rat-race en space-out saam met ons.

Kanaal Eienaar (~)

~Ice

Admin(&) / Ops(@) / HalfOps(%)

&RatBoy

&Nienqster

&Kaptein ons Bot (Die arrogante bliXem)